Testimonial
“Ons wil graag dankie se vir jou vriendelike oor en hulp, altyd wanneer ons met vrae en krisisse gepla het. Ons kyk terug op 'n sprokiesmooi troue, waar ek glo (die meeste van) Karlien se drome waar geword het. Ons was baie dankbaar dat die weer saamgespeel het, want die KERK onder die bome was DIE spesiale iets wat ons harte van die begin af gesteel het. Dankie ook vir jou baie reelings rondom die gaste se verblyf. EN die laat-nag se uithou tot die paartie uiteindelik klaar was!!!”
- Karen Hauman, Mother of the Bride